puppets.co.za

Tuis
Produkte Dienste Bestelvorms Pryslys Omtrent ons Kontak ons English


Produkte

Al ons toneelpoppe is uniek en handgemaak. indien u meer as een van dieselfde verlang, moet dit aangedui word om rede materiaal en kleure op ‘n latere stadium mag verskil.

Ons maak ‘n groot verskeidenheid so kontak ons gerus indien u iets spesifieks verlang. ons maak ook eksklusiewe loop-in kostuums vir maatskappye of individue.

Kliek op die skakel onder om meer van elke kategorie uit te vind.


Home · My Account